Stripview

0 ThumbsUp

9.15

anonymous on 2. Sep, 2018 — Lang: English

9.15
  • Transcript

    Expand

    Hansie en Grietjie loop diep in die bos, verwad en verdwaald. Skielik uit die bloute verskyn daar 'n vurk in die pad met twee borde met straat name op. 7de laan en 7de Laan. Hansie sien in die hoek van sy oog die instruksies.

    double click to write...

    double click to write...

    Kul jou hier kul jou daar. Om die regte pad te kies ,moet daar 'n verbintenis hou met 'n nr en 'n hoofletter, let wel dat dit op mekaar volg. kleinletters lei jou op die dwaalpad na die heks se huis, raai raai watter pad moet jy loop.

    Tags:
    Stripgenerator
Sign in or register to comment.