Stripview

0 ThumbsUp

Die Gravisteken

anonymous on 2. Sep, 2018 — Lang: English

Die Gravisteken
  • Description

    Spelreël 8.1, 8.2 en 8.3.

    Transcript

    Expand

    Die Gravisteken

    Ons het vandag van die gravisteken geleer, Eugène.

    Van watse vis???

    Nee man, die gravis leesteken!

    *Dit word gebruik in woorde om die klem op die uitspraak van die letter [e] te beklemtoon, soos nè, dè, appèl.
    *Dit word ook gebruik in leenwoorde woorde van vreemde herkoms, soos crèche, première.
    *Dan word dit ook gebruik in sommige eiename van vreemde herkoms, soos Eugène & Adèle.

    double click to write...

    double click to write...

    So dis nie 'n vis nie?

    Tags:
    SG_Tournament
Sign in or register to comment.