Stripview

0 ThumbsUp

Sowaar as wragtig!

anonymous on 16. May, 2018 — Lang: English

Sowaar as wragtig!
  • Transcript

    Expand

    Berta, hoekom is jou huiswerk nie voltooi nie?

    "Ek is jammer juffrou. My hond het nog nooit baie van my gehou nie en het besluit om my huiswerk weg te dra."

    Nee, Berta! Dit is onaanvaarbaar.

    Juffou, ek het regtig nie vergeet om dit te doen nie. Dit was amper klaar.

    Berta sê dat sy nie haar huiswerk gedoen het nie. Ek aanvaar nie meer haar verskonings nie.

    Ek sal die saak verder neem. Dankie juffrou.

    Meneer, die hond het my geskrewe huiswerk vir Afrikaans gegryp en vinnig daarmee weggehardloop.

    Die hond het Berta se huiswerk sowaar as wragtig weggedra.

    Berta se huiswerk is nie deur die hond weggedra nie.

Sign in or register to comment.